Idees Vol Vrees Brandewyn Brieke Men's T-shirt

by KOMEDIE
Save R 30.00
R 399.99
R 369.99

Brandewyn het nie brieke nie.

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit, Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot, XXXL

* T-hemde is nie getoets op skape nie.
** Moet nooit drink en bestuur nie.

You recently viewed

Clear recently viewed