Sarkasties Altyd Moeg Women's Hoodie

Save R 50.00
R 749.99
R 699.99

Altyd moeg.

Ons hoodies is 280 gram gekamde katoen - en die grys hoodies is 80/20 katoen/poly mengsel. Ons hoodies is uitstekende gehalte en so sag soos 'n skaap se boude!*

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste tegnologie en ink word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Ligte Grys, Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, Baie Groot, Baie Baie Groot

*Hoodies is nie getoets op skape nie.

You recently viewed

Clear recently viewed